Тональность: D major
Verse 1
D
Elke aand droom ek van
D
Die eerste boud is 'n hoender boud
G
Die tweede bout is 'n bieste boud
A
Maar die derde boud is Amina se boude
Verse 2
D
Boude, lekker, lekker,
A
lekker hoender boude
D
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude
O die boud wat ry, sal jy, sal jy,
G
D
G
sal jy in die water kry
A
Maar wat djy wil hê,
D
is die boud wat daar by jou lê
Verse 3
D
A
O ek droom ek vat aan Amina se boud
D
Die linker boud was 'n bietjie koud
G
Die regter boud maak my so benoud
A
O toe eet ek maar liewers die
Verse 4
hoender se boude
D
Boude, lekker, lekker,
A
lekker hoender boude (Sommer lekker, lekker)
D
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude
O die boat wat ry, sal jy, sal jy,
G
F#m
sal jy in die water kry
G
A
Maar wat djy wil hê,
D
is die boud wat daar by jou lê
Verse 5
D
A
O toe ek wakker skrik toe kyk ek rond
D
Die komberse lê almal op die grond
Dis 'n droom, 'n droom,
A
Dis 'n droom van baie boude
Verse 6
D
Boude, lekker, lekker,
A
lekker hoender boude (Verstaan djy?)
D
Boude, lekker, lekker, lekker bieste boude
O die boat wat ry, sal jy, sal jy,
G
D
sal jy in die water kry
G
A
Maar wat djy wil hê,
D
is die boud wat daar by jou lê
Verse 7
D
Boude, lekker, lekker,
A
lekker hoender boude
Boude, lekker, lekker,
D
lekker bieste boude (Verstaan djy?)
O die boat wat ry, sal jy, sal jy,
G
F#m
G
sal jy in die water kry
A
Maar wat djy wil hê,
D
is die boud wat daar by jou lê
Verse 8
D
O die boat wat ry, sal jy, sal jy,
G
F#m
G
sal jy in die water kry
A
Maar wat djy wil hê,
D
is die boud wat daar by jou lê
A
Maar wat djy wil hê,
D
is die boud wat daar by jou lê
Как бы вы оценили эту песню?
ТюнерE A D G B E
АккордыD A G F#m
Больше песен от Wicus Van Der Merwe
Найдите и играйте аккорды для самых разных песен
Популярные аккорды во всём мире
Самые популярные аккорды и табы среди всех пользователей
Новинки
Недавно добавленные аккорды и табы
