Тональность: C major•
Verse 1
C
F
G
C
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
F
Ek’s nie seker maar ek
G
C
weet dat jy die een is
F
G
Am
Wil jou die ringe gee van Saturnus
G
F
G
Is jy van Mars of Pluto of Ve
C
nus?
Interlude 1
F
G
C
F
G
Am
C
F
G
C
Verse 2
F
G
Daar het 'n ster
C
F
geval uit die lug uit
G
C
Ek het hom op gaan tel toe was dit jy
F
G
Jy was so warm
Am
C
En jy was darm baie
F
G
C
mooier as 'n mens
Verse 3
F
G
C
Ek het jou opgelig in my arms
F
G
C
Een kyk na jou toe trip my alarms
F
G
Ek kon nie ophou
Am
C
Ek staar na jou want jy was
F
G
C
mooier as 'n mens
F
G
C
Jy was die antwoord op my wens
Verse 4
G
C
Mars of Pluto of Venus?
F
Ek’s nie seker maar ek
G
C
weet dat jy die een is
F
G
Am
Wil jou die ringe gee van Saturnus
C
F
G
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Verse 5
F
G
C
Jupiter of Uranus?
F
G
C
Ek wil baie graag weet waar jy vandaan is
F
G
Am
Ek wil 'n huis saam jou in die Melkweg bou
C
F
G
C
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Verse 6
F
G
C
Ek gee vir jou die see en woestyne
F
G
C
Wil vir jou alles gee want jy’s myne
F
G
Ek wil nie ophou
Am
C
Ek’s verlief op jou want jy’s
F
G
C
mooier as 'n mens
F
G
C
Jy was die antwoord op my wens
Verse 7
F
G
C
Mars of Pluto of Venus?
F
Ek’s nie seker maar ek
G
C
weet dat jy die een is
F
G
Am
Wil jou die ringe gee van Saturnus
C
F
G
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Verse 8
F
G
C
Jupiter of Uranus?
F
G
C
Ek wil baie graag weet waar jy vandaan is
F
G
Am
Ek wil 'n huis saam jou in die Melkweg bou
C
F
G
C
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Verse 9
Am
C
Kan ons 'n duisend ligjare
F
G
Die hele tyd bymekaar wees?
C
Daar is net een soos jy
G
D
G
en ek het jou gekry
Verse 10
G
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
C
Ek’s nie seker maar ek
G
C
weet dat jy die een is
F
G
Wil jou die ringe gee van Saturnus
Am
C
G
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Verse 11
F
G
C
Jupiter of Uranus?
F
G
C
Ek wil baie graag weet waar jy vandaan is
F
G
Am
Ek wil 'n huis saam jou in die Melkweg bou
C
F
G
C
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
G
G
C
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Как бы вы оценили эту песню?
, чтобы оставить оценку.
ТюнерE A D G B E
АккордыC F G Am D
Больше песен от Arno Jordaan
Найдите и играйте аккорды для самых разных песен
Популярные аккорды во всём мире
Самые популярные аккорды и табы среди всех пользователей
