Тональность: F major
Intro 1
D
C
Bm
A
D
C
G
Bm
D
C
G
D
Verse 1
G
Skielik gaan ons aan die
D
A
bewe draai ons af van Hoofweg Sewe Trap die versneller plat
G
Die wiele rol die byle huil,
D
G
D
A
die poppe tol die boendoe’s geil toe ons afdraai na die stad
Verse 2
G
Skakel af en ons klim uit weerkaatsing in die motorruit,
D
A
die son wat weswaarts sak
G
Die stilte van ‘n ruimteman, of skrywer nou so pas verban,
D
A
begroet ons ore strak
Verse 3
Bm
Daar’s onheil in die kraal
D
en die winde waai koud
Bm
En die leeus slaap bang in die donker
D
A
honger woud
Verse 4
D
C
Bm
Mpanzaville, Mpanzaville,
A
D
C
G
D
almal is so stil hier’s ‘n woeste krokodil
C
G
Bm
A
Mpanzaville Mpanzavil le,
D
C
G
daar’s ‘n honger krokodil in Mpanzaville
D
C
G
D
Verse 5
G
Vir ure sit ons om die vuur,
D
A
die konka brand ons oë tuur en ons hoor hoe tjank die wind
G
Op gestaan en verder aan,
D
A
spore taan en hoe verstaan jy stilte in die vallei
Verse 6
G
Maar skielik klap en dreun en ha, ons oë word
D
A
pap die knieë slap toe die ongedierte dwaal
G
Ons hoor hom aankom in die wind,
D
A
ons moet nou gou ‘n antwoord vind vir die monster in die kraal
Verse 7
Bm
Daar’s on heil in die kraal en
Bm
Leeus slaap bang in die donker
D
G
D
A
honger woud
Verse 8
D
C
Bm
Mpanzaville Mpanzaville,
A
D
C
G
D
al die mense gil vir die woeste krokodil
C
Bm
Mpanzaville Mpanzaville,
A
D
C
G
daar’s ‘n honger krokodil in Mpanzaville
D
C
Verse 9
G
D
G
Sy be k gaan oop sy tande blink, sy asem stink hy waggel flink,
D
G
D
A
klokke lui in die doodsvallei
G
Ons druk ‘n stok diep in sy bek, sy oë word groot,
D
A
sy stert verrek maar die panga slag sy nek
Verse 10
G
Hartlam loop en gryp ‘n klip,
D
A
slaat sy kop dat hy wil stik, sy oë tol om en om
G
Ons slag hom af en vat sy vel, die honde blaf die mense draf,
D
A
die kraal is van vreugde stom
Verse 11
Bm
By die vure in die kraal
D
blink die krokodilvel
Bm
Deur die woud trom die tromme die
D
G
storie word vertel
A
Verse 12
D
C
G
Bm
Mpanzaville Mpanzaville,
A
D
C
G
D
al die mense dans om die dooie krokodil
C
G
Bm
Mpanzaville Mpanzaville,
A
D
C
G
D
C
daar’s vrede in die kraal in Mpanzaville
Verse 13
D
C
Mpanzaville)
G
D
C
Mpanzaville, Mpanzaville
G
D
C
Mpanzaville, Mpanzaville
G
D
C
Mpanzaville, Mpanzaville
Verse 14
G
D
C
Mpanzaville, Mpanzaville
G
D
Mpanzaville, Mpanzaville
C
Mpanzaville, Mpanzaville
G
Mpanzaville
Как бы вы оценили эту песню?
ТюнерE A D G B E
АккордыD C Bm A G
Больше песен от Laurika Rauch
Найдите и играйте аккорды для самых разных песен
Связанные песни
Найдите и играйте аккорды для самых разных песен
Популярные аккорды во всём мире
Самые популярные аккорды и табы среди всех пользователей
Новинки
Недавно добавленные аккорды и табы
