Тональность: C major•
Intro 1
C
Am
F
G
C
Am
F
G
Verse 1
Em
my druis die stadsgeluide
Die hart van Hillbrow wat flink aanstap
Am
Die straatpredikante
G
En die Hare Krishna profete
Verse 2
C
Em
Groot rooi bus snork verby
Die laataand koerantverkopertjie skree
Verse 3
F
G
Hysbakke gly op en af
Blitspatrollie skeur deur die nag
Am
En ek sit op die Hillbrowtoring en wag vir
G
sonop en skryf 'n brief vir Simone
C
F
Verse 4
C
Am
F
G
Ek wil jou hê, Simone
C
Ek wil jou hê, Si mone
Am
F
G
C
Am
Ek wil jou hê
F
G
Interlude 1
Am
F
G
C
Verse 5
C
Die meisies van die aand wink
Em
'n Straatmusikant se hoed
lê honger en wag
Am
Om silwer munte van die verbygangers
Verse 6
C
'n Blinde met 'n wit stok strompel
Em
En die kunsgallery se gaste sien hom nie
Dm
Hul oë volg die art nouveau
Verse 7
F
Later dra 'n digter voor
G
T.S. Eliot en hy versmoor die kuns
Am
Maar ek sit op die Hillbrowtoring,
G
ek wag vir sonop en skryf 'n brief vir Simone
C
Verse 8
Jou glimlag was vol deernis
Em
Jy't my oneindige argumente
Am
beluister
Met die pseudoleiers
Verse 9
C
Hul redenasies oor reïnkarnasie
Em
Dm
Sosialisme, sport en oor die digkuns
En of die hele wêreld
Verse 10
F
Jy soen my toe ons huis toe ry
G
En die gaste smoorkwaad agterbly
Am
En nou ek sit op die Hillbrowtoring en wag vir
G
sonop en skryf 'n brief vir Simone
C
F
Verse 11
C
Am
F
G
Ek wil jou hê, Simone
C
Am
F
G
Ek wil jou hê, Simone
C
Am
F
G
Ek wil jou hê
Interlude 2
Am
F
G
C
Verse 12
C
Onthou jy St Markus in Venesië?
Em
Die duiwe wat my jas toesak
Am
Jy't gelag en gesê ek lyk vir jou soos
Verse 13
C
Ek't gesê kuns het mos geen grense
Em
Jy't my reggehelp en gesê as
Dm
gevolg van die samelewing
Is die kuns mos gebonde
G
Verse 14
F
Maar ons was jonk verliefdes toe
G
Jou skip het om die punt geseil
Am
En ek sit op die Hillbrowtoring,
G
C
F
ek wag vir sonop en skryf 'n brief vir Simone
C
Verse 15
Dm
D
Jou handskoen in die stormwater
F#m
Die noordwind, ysig
Herinnering's soms net
Freudiaanse insekuriteit
A
Verse 16
D
Want Katryn, Katryntjie,
F#m
my wintervrou
Al my liedjies was net vir jou
Maar hart oppie mou
A
Verse 17
G
A
Nou weet ek die donkietjie
Se hart verlang na jou
Bm
Want hy sit op die Hillbrowtoring,
A
wag vir sonop en skryf 'n brief vir Simone
D
G
Verse 18
D
Ek wil jou hê, Simone
Bm
G
A
D
Ek wil jou hê, Simone
Bm
G
A
D
Bm
G
Ek wil jou hê
A
A
Outro 1
D
Bm
G
A
D
Как бы вы оценили эту песню?
, чтобы оставить оценку.
ТюнерE A D G B E
АккордыC Am F G Em...
Популярные аккорды во всём мире
Самые популярные аккорды и табы среди всех пользователей
