Тональность: Eb major•
Verse 1
Eb
Die rivier in jou oë
Ab
Is blouer as blou, en ek glo
Eb
Dat 'n deel van my lewe in jou
Waar net
Eb
Ab
Eb
Ek en jy kan gaan
Bb
Bbsus4
Bb
As die golwe teen my rotse slaan
Eb
Weet ek dat jy langs my staan, vir altyd
Verse 2
Bb
Sewe oseane se trane sal my
Eb
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Ab
Want waar my hart se branders breek
Bb
Eb
Is dié een wie weet, wie ek is
Verse 3
Bb
Sewe oseane se water is min
Eb
Ab
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin,
Eb
Bbsus4
en ewig groei
Bb
Eb
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Verse 4
Ab
Waterval op 'n wiel draai en draai
Eb
In die heel diepste deel van my hart
Bb
Net jy ken die pad
Wat
Eb
Ab
Eb
Onder my voete lê
Bb
As die goue sand sy duine ween
Bbsus4
Bb
Eb
Kan ek by jou wa ter leen, vir altyd
Verse 5
Bb
Sewe oseane se trane sal my
Eb
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Ab
Want waar my hart se branders breek
Bb
Eb
Is dié een wie weet, wie ek is
Verse 6
Bb
Sewe oseane se water is min
Eb
Ab
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin,
Bbsus4
en ewig groei
Bb
Jy's die oseaan waarin
Verse 7
Bb
Sewe oseane se trane sal my
E
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
A
Want waar my hart se branders breek
B
E
Is dié een wie weet, wie ek is
Verse 8
B
Sewe oseane se water is min
E
Teen die eindelose see,
A
E
B
waar ons liefde beginm en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my
E
A
liefde vloei
B
E
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Как бы вы оценили эту песню?
, чтобы оставить оценку.
ТюнерE A D G B E
АккордыEb Ab Bb Bbsus4 E...
Больше песен от Andriette
Найдите и играйте аккорды для самых разных песен
Популярные аккорды во всём мире
Самые популярные аккорды и табы среди всех пользователей
